Dit is 'n aanhoudende rol net wat jy self bind om 'n sak te vorm soos hierbo.
Dit word gebruik in fabrieke waar groot masjiene die groente verpak.
Net rolle waarmee produkte vasgerol word sodat dit nie van pallet afval in die proses van vervoer nie.
Word deur smouse en kettingwinkels gebruik om groot verpakking na kleiner verpakking te omskep.
.....
Word gebruik op vrugte bome om voëls weg te hou.
Dit word gebruik deur baler as daar gebaal word om voer soos lusern bymekaar te hou
Hierdie net kom voor in verskriklik verskilende kleure, Uv persentasies en skadu persentasies. Dit word gebruik as dekking oor oor groente-, vrugte boorde en groenhuise.
Word meestal vir afdakke gebruik .
Amper dieselfde as Spectranet maar waterdig en meer duursaam.
Hierdie is komersieële skadu - net baie duur en sterk.
Word by karavane gebruik op die grond.
Word gebruik waar konstruksie plaasvind. Dit is gewoonlik 'n goedkoop netting.
As daar gras geplant word teen skuinstes en die erosie spoel dit weg help die net om dit te keer.
Selde idee as gras net, dit is net baie digter, duurder en keer ook weer erosie.
Korter as grond stabilisasie net, maar kan saam geplaas word.
Help met die breek van winde.
Tou en gare.
Keer die ryp op boorde.
Word gebruik om skaafsels in te stoor.
Visplase gebruik dit oor hulle damme sodat voëls nie visse kan vang nie.
......
.....
.....